9 En die kinders van Israel het tot Jehovah om hulp begin roep.+ Toe het Jehovah vir die kinders van Israel ’n redder verwek+ sodat hy hulle kon red, Otʹniël,+ die seun van Kenas,+ die jonger broer van Kaleb.+
9 So het ek julle uit die hand van Egipte en uit die hand van al julle onderdrukkers verlos en hulle voor julle uit verdryf en hulle land aan julle gegee.+