Deuteronomium 32:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 As ek nie bang was vir die uittarting van die vyand nie,+Dat hulle teenstanders dit sou misverstaan,+Dat hulle sou sê: “Ons hand was sterker,+En dit was nie Jehovah wat dit alles bewerk het nie.”+
27 As ek nie bang was vir die uittarting van die vyand nie,+Dat hulle teenstanders dit sou misverstaan,+Dat hulle sou sê: “Ons hand was sterker,+En dit was nie Jehovah wat dit alles bewerk het nie.”+