Spreuke 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 ’n Wyse sal luister en meer onderrigting inneem,+ en ’n man met begrip verwerf bekwame leiding,+ 2 Timoteus 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 en dat jy van kleintyd+ af die heilige geskrifte geken het, wat jou wys kan maak tot redding+ deur die geloof in verband met Christus Jesus.+
15 en dat jy van kleintyd+ af die heilige geskrifte geken het, wat jou wys kan maak tot redding+ deur die geloof in verband met Christus Jesus.+