Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Timoteus 3
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Timoteus 3:1

Kruisverwysings

  • +Jer 23:20; Da 10:14; Mt 24:3; Jud 18
  • +1Ti 4:1; 2Pe 3:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/1/15, bl. 30

    2006/6/1, bl. 12

2 Timoteus 3:2

Kruisverwysings

  • +De 21:18; Spr 30:17; Ef 6:2
  • +Ro 1:30; 1Ti 1:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/9/15, bl. 5

    Ontwaak!,

    2000/4/8, bl. 10

2 Timoteus 3:3

Kruisverwysings

  • +Ro 1:31
  • +Ro 1:31
  • +Ese 22:9; Tit 2:3
  • +Mt 8:28
  • +Mi 3:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/9, bl. 3

    Ontwaak!,

    2012/10, bl. 28

    2007/10, bl. 9

    2000/4/8, bl. 9

    Die Wagtoring,

    2011/5/1, bl. 7

    2009/7/15, bl. 12-13

    2006/9/15, bl. 5-6

    2006/7/15, bl. 27-28

    2006/4/1, bl. 8

2 Timoteus 3:4

Kruisverwysings

  • +Han 7:52
  • +1Ti 6:4
  • +Flp 3:19; Jud 19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/9/15, bl. 6

    Ontwaak!,

    2000/4/8, bl. 10

2 Timoteus 3:5

Kruisverwysings

  • +Mt 7:15, 22; 2Ti 4:4
  • +Tit 1:16
  • +2Kor 6:14; 2Te 3:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/9/15, bl. 6

2 Timoteus 3:6

Kruisverwysings

  • +Tit 1:11; 2Pe 2:3; Jud 4
  • +1Ti 5:11

2 Timoteus 3:7

Kruisverwysings

  • +1Ti 4:3

2 Timoteus 3:8

Kruisverwysings

  • +Eks 7:11
  • +Han 13:8
  • +Ro 1:28; 1Ti 6:5
  • +2Te 3:2

2 Timoteus 3:9

Kruisverwysings

  • +Eks 7:12; 9:11

2 Timoteus 3:10

Kruisverwysings

  • +1Kor 4:17; 2Ti 1:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/2/15, bl. 28-29

2 Timoteus 3:11

Kruisverwysings

  • +Han 13:50
  • +Han 14:5
  • +Han 14:19
  • +2Kor 1:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/2/15, bl. 28-29

2 Timoteus 3:12

Kruisverwysings

  • +Mt 16:24; Joh 15:20; Han 14:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/8/15, bl. 14

2 Timoteus 3:13

Kruisverwysings

  • +2Te 2:11; 1Ti 4:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/4, bl. 10

2 Timoteus 3:14

Kruisverwysings

  • +2Ti 1:13
  • +2Ti 2:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/12, bl. 19-20

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/3, bl. 13

    Die Wagtoring,

    2013/4/15, bl. 12

    2007/5/1, bl. 24-26

    2006/7/1, bl. 27

    2000/11/15, bl. 17-18

2 Timoteus 3:15

Kruisverwysings

  • +Spr 22:6; Han 16:1
  • +Spr 2:1; Joh 5:39
  • +Joh 20:31

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/12, bl. 19, 20-22

    Die Wagtoring,

    2013/8/15, bl. 16

    2007/5/1, bl. 24-25, 26-27

    2006/7/1, bl. 27

    2006/4/1, bl. 9

    2000/11/15, bl. 17-18

    Gesinsgeluk, bl. 53

    “Hele Skrif”, bl. 239

2 Timoteus 3:16

Kruisverwysings

  • +Joh 14:26; 2Pe 1:21
  • +Ro 15:4
  • +Spr 3:12; Joh 16:8; Tit 1:9
  • +1Kor 10:11
  • +Heb 12:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/5, bl. 28

    Nader aan Jehovah, bl. 182

    Die Wagtoring,

    2013/4/15, bl. 12-16

    2010/3/1, bl. 3-4

    2009/8/1, bl. 13

    2008/6/1, bl. 20

    2006/5/1, bl. 24-25

    2003/1/1, bl. 30

    2002/3/1, bl. 12

    Ontwaak!,

    2010/3, bl. 28-29

    Jehovah se dag, bl. 6

    “Hele Skrif”, bl. 7, 9, 238-239

2 Timoteus 3:17

Kruisverwysings

  • +2Ti 2:21
  • +1Ti 6:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/6/1, bl. 20

    2006/5/1, bl. 24-25

    “Hele Skrif”, bl. 7, 238-239

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Tim. 3:1Jer 23:20; Da 10:14; Mt 24:3; Jud 18
2 Tim. 3:11Ti 4:1; 2Pe 3:3
2 Tim. 3:2De 21:18; Spr 30:17; Ef 6:2
2 Tim. 3:2Ro 1:30; 1Ti 1:9
2 Tim. 3:3Ro 1:31
2 Tim. 3:3Ro 1:31
2 Tim. 3:3Ese 22:9; Tit 2:3
2 Tim. 3:3Mt 8:28
2 Tim. 3:3Mi 3:2
2 Tim. 3:4Han 7:52
2 Tim. 3:41Ti 6:4
2 Tim. 3:4Flp 3:19; Jud 19
2 Tim. 3:5Mt 7:15, 22; 2Ti 4:4
2 Tim. 3:5Tit 1:16
2 Tim. 3:52Kor 6:14; 2Te 3:6
2 Tim. 3:6Tit 1:11; 2Pe 2:3; Jud 4
2 Tim. 3:61Ti 5:11
2 Tim. 3:71Ti 4:3
2 Tim. 3:8Eks 7:11
2 Tim. 3:8Han 13:8
2 Tim. 3:8Ro 1:28; 1Ti 6:5
2 Tim. 3:82Te 3:2
2 Tim. 3:9Eks 7:12; 9:11
2 Tim. 3:101Kor 4:17; 2Ti 1:13
2 Tim. 3:11Han 13:50
2 Tim. 3:11Han 14:5
2 Tim. 3:11Han 14:19
2 Tim. 3:112Kor 1:10
2 Tim. 3:12Mt 16:24; Joh 15:20; Han 14:22
2 Tim. 3:132Te 2:11; 1Ti 4:1
2 Tim. 3:142Ti 1:13
2 Tim. 3:142Ti 2:2
2 Tim. 3:15Spr 22:6; Han 16:1
2 Tim. 3:15Spr 2:1; Joh 5:39
2 Tim. 3:15Joh 20:31
2 Tim. 3:16Joh 14:26; 2Pe 1:21
2 Tim. 3:16Ro 15:4
2 Tim. 3:16Spr 3:12; Joh 16:8; Tit 1:9
2 Tim. 3:161Kor 10:11
2 Tim. 3:16Heb 12:5
2 Tim. 3:172Ti 2:21
2 Tim. 3:171Ti 6:11
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Timoteus 3:1-17

2 Timoteus

3 Maar weet dít, dat daar in die laaste dae+ kritieke tye sal wees wat moeilik is om deur te kom.+ 2 Want mense sal liefhebbers van hulleself wees, liefhebbers van geld, aanmatigend, hoogmoedig, lasteraars, ongehoorsaam aan ouers,+ ondankbaar, dislojaal,+ 3 sonder natuurlike geneentheid,+ nie bereid tot enige ooreenkoms nie,+ kwaadsprekers,+ sonder selfbeheersing, wreedaardig,+ sonder liefde vir die goeie,+ 4 verraaiers,+ eiesinnig, opgeblase van trots,+ liefhebbers van genot eerder as liefhebbers van God,+ 5 wat ’n vorm van godvrugtige toegewydheid het+ maar die krag daarvan verloën;+ en keer jou van hierdie mense af.+ 6 Want uit hulle midde staan dié op wat hulle op listige wyse in huise indring+ en as hulle gevangenes swak vroue wegvoer wat met sondes belaai is en deur allerhande begeertes gelei word,+ 7 wat altyd leer en tog nooit tot juiste kennis van die waarheid kan kom nie.+

8 En net soos Jannes en Jambres+ Moses teëgestaan het, so gaan ook hulle voort om die waarheid teë te staan,+ mense wat heeltemal verdorwe van verstand is,+ afgekeur wat die geloof betref.+ 9 Nietemin sal hulle geen verdere vooruitgang maak nie, want hulle waansin sal vir almal baie duidelik wees, soos ook die waansin van daardie twee manne geword het.+ 10 Maar jy het my leer nougeset gevolg, my lewenswandel,+ my voorneme, my geloof, my lankmoedigheid, my liefde, my volharding, 11 my vervolginge, my lyding, die soort dinge wat my oorgekom het in Antiogiʹë,+ in Ikoʹnium,+ in Listra,+ die soort vervolginge wat ek verdra het; en tog het die Here my uit hulle almal verlos.+ 12 Trouens, almal wat met godvrugtige toegewydheid in verbintenis met Christus Jesus wil lewe, sal ook vervolg word.+ 13 Maar goddelose mense en bedrieërs sal voortgaan van kwaad tot erger, terwyl hulle mislei en mislei word.+

14 Bly jy egter in die dinge wat jy geleer het en oortuig is om te glo,+ aangesien jy weet by watter persone jy dit geleer het+ 15 en dat jy van kleintyd+ af die heilige geskrifte geken het, wat jou wys kan maak tot redding+ deur die geloof in verband met Christus Jesus.+ 16 Die hele Skrif is deur God geïnspireer+ en is nuttig om te onderrig,+ om tereg te wys,+ om dinge reg te stel,+ om in regverdigheid te dissiplineer,+ 17 sodat die mens van God volkome bevoeg kan wees,+ ten volle toegerus vir elke goeie werk.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel