Psalm 117:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want sy liefderyke goedhartigheid was magtig teenoor ons;+En die waaragtigheid+ van Jehovah is tot onbepaalde tyd.LOOF Jah!+ Openbaring 19:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En dadelik het hulle vir die tweede keer gesê: “LOOF Jah!+ En die rook wat van haar kom, bly vir ewig en altyd opstyg.”+
2 Want sy liefderyke goedhartigheid was magtig teenoor ons;+En die waaragtigheid+ van Jehovah is tot onbepaalde tyd.LOOF Jah!+
3 En dadelik het hulle vir die tweede keer gesê: “LOOF Jah!+ En die rook wat van haar kom, bly vir ewig en altyd opstyg.”+