Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 19
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Openbaring 19:1

Kruisverwysings

  • +Da 7:10
  • +Ps 150:6
  • +Op 12:10
  • +Op 7:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 272

    Die Wagtoring (1989),

    1989/4/15, bl. 16

Openbaring 19:2

Kruisverwysings

  • +De 32:4; Ps 19:9; 1Pe 1:17; Op 15:3
  • +De 32:43; 2Kn 9:7; Ps 79:10; Op 18:20, 24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 272

    Die Wagtoring (1989),

    1989/4/15, bl. 16

Openbaring 19:3

Kruisverwysings

  • +Ps 117:1
  • +Jes 34:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 169

    Openbaring se klimaks, bl. 272-273

Openbaring 19:4

Kruisverwysings

  • +Op 4:4
  • +Op 4:6
  • +1Kn 22:19; Jes 6:1
  • +Ps 106:48

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 273-274

Openbaring 19:5

Kruisverwysings

  • +Ps 134:1; 135:1
  • +Ps 115:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 274

Openbaring 19:6

Kruisverwysings

  • +Ps 113:1
  • +Eks 6:3
  • +Ps 97:1; Jes 52:7; Da 7:9; Op 11:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 274-275

    Die Wagtoring (1993),

    1993/5/1, bl. 25-26

    1990/12/15, bl. 16

    1989/7/1, bl. 23-24

Openbaring 19:7

Kruisverwysings

  • +Op 7:12
  • +Mt 25:10; Op 19:9
  • +1Te 4:16
  • +2Kor 11:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/6/15, bl. 22

    2014/2/15, bl. 8-12

    1995/7/1, bl. 13-14

    1993/5/1, bl. 26

    1990/8/15, bl. 30

    1989/8/15, bl. 29

    1989/7/1, bl. 23-24

    Openbaring se klimaks, bl. 276-277

Openbaring 19:8

Kruisverwysings

  • +Jes 61:10; Ef 5:27; Op 14:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 276

Openbaring 19:9

Kruisverwysings

  • +Lu 14:15
  • +Mt 22:3; Lu 14:17
  • +Joh 3:34; 8:47

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/7/15, bl. 14-15

    2014/2/15, bl. 10-11

    Openbaring se klimaks, bl. 72, 277-278

Openbaring 19:10

Kruisverwysings

  • +Op 22:8
  • +Han 10:26; Op 22:9
  • +Mt 28:19; Han 1:8
  • +Mt 4:10; Joh 4:23
  • +Lu 24:27; Han 2:17; 10:43; 1Pe 1:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/7/15, bl. 5

    1987/5/1, bl. 5

    Openbaring se klimaks, bl. 278-279

Openbaring 19:11

Kruisverwysings

  • +Job 39:25; Spr 21:31; Jer 8:6; Op 6:2
  • +Heb 3:6; Op 1:5
  • +Joh 1:14; Op 3:14
  • +Jes 11:4; Heb 1:8, 9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 280

Openbaring 19:12

Kruisverwysings

  • +Op 1:14; 2:18
  • +Op 19:16
  • +Op 2:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/2/15, bl. 5

    Openbaring se klimaks, bl. 65, 280

Openbaring 19:13

Kruisverwysings

  • +Heb 12:24; 1Pe 1:2
  • +Joh 1:1; 1Jo 1:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 281

Openbaring 19:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 6-7

    2009/2/15, bl. 5

    Openbaring se klimaks, bl. 281

Openbaring 19:15

Kruisverwysings

  • +2Te 2:8; Op 1:16
  • +Ps 2:9; Op 2:27; 12:5
  • +Jer 25:30; Jl 3:13; Op 14:20
  • +Op 14:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 282-284

    Die Wagtoring (1990),

    1990/5/15, bl. 4-5

Openbaring 19:16

Kruisverwysings

  • +Mt 28:18; Flp 2:10; 1Ti 6:15; Op 17:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 284

Openbaring 19:17

Kruisverwysings

  • +1Sa 17:46; Ese 39:4, 17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 284-285

Openbaring 19:18

Kruisverwysings

  • +Ese 39:17
  • +Ese 39:18
  • +Ese 39:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 13, 284-285

Openbaring 19:19

Kruisverwysings

  • +Op 13:1
  • +Op 16:14; 17:12
  • +Ese 38:16; Op 16:16
  • +Ps 2:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/5, bl. 15

    Rein aanbidding, bl. 183

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 27

    2007/3/15, bl. 4

    Openbaring se klimaks, bl. 285

Openbaring 19:20

Kruisverwysings

  • +Op 13:18
  • +Op 13:11; 16:13
  • +Op 13:13
  • +Op 13:16
  • +Op 13:15
  • +Mt 10:28; 2Pe 2:6; Jud 7; Op 20:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Antwoorde op Bybelvrae, artikel 76

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1824

    Openbaring se klimaks, bl. 285

Openbaring 19:21

Kruisverwysings

  • +Op 2:16
  • +Op 6:2
  • +Ese 39:4; Op 19:17
  • +Ese 39:20
  • +Ese 39:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 285-286

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 19:1Da 7:10
Op. 19:1Ps 150:6
Op. 19:1Op 12:10
Op. 19:1Op 7:12
Op. 19:2De 32:4; Ps 19:9; 1Pe 1:17; Op 15:3
Op. 19:2De 32:43; 2Kn 9:7; Ps 79:10; Op 18:20, 24
Op. 19:3Ps 117:1
Op. 19:3Jes 34:10
Op. 19:4Op 4:4
Op. 19:4Op 4:6
Op. 19:41Kn 22:19; Jes 6:1
Op. 19:4Ps 106:48
Op. 19:5Ps 134:1; 135:1
Op. 19:5Ps 115:13
Op. 19:6Ps 113:1
Op. 19:6Eks 6:3
Op. 19:6Ps 97:1; Jes 52:7; Da 7:9; Op 11:15
Op. 19:7Op 7:12
Op. 19:7Mt 25:10; Op 19:9
Op. 19:71Te 4:16
Op. 19:72Kor 11:2
Op. 19:8Jes 61:10; Ef 5:27; Op 14:4
Op. 19:9Lu 14:15
Op. 19:9Mt 22:3; Lu 14:17
Op. 19:9Joh 3:34; 8:47
Op. 19:10Op 22:8
Op. 19:10Han 10:26; Op 22:9
Op. 19:10Mt 28:19; Han 1:8
Op. 19:10Mt 4:10; Joh 4:23
Op. 19:10Lu 24:27; Han 2:17; 10:43; 1Pe 1:11
Op. 19:11Job 39:25; Spr 21:31; Jer 8:6; Op 6:2
Op. 19:11Heb 3:6; Op 1:5
Op. 19:11Joh 1:14; Op 3:14
Op. 19:11Jes 11:4; Heb 1:8, 9
Op. 19:12Op 1:14; 2:18
Op. 19:12Op 19:16
Op. 19:12Op 2:17
Op. 19:13Heb 12:24; 1Pe 1:2
Op. 19:13Joh 1:1; 1Jo 1:1
Op. 19:152Te 2:8; Op 1:16
Op. 19:15Ps 2:9; Op 2:27; 12:5
Op. 19:15Jer 25:30; Jl 3:13; Op 14:20
Op. 19:15Op 14:19
Op. 19:16Mt 28:18; Flp 2:10; 1Ti 6:15; Op 17:14
Op. 19:171Sa 17:46; Ese 39:4, 17
Op. 19:18Ese 39:17
Op. 19:18Ese 39:18
Op. 19:18Ese 39:20
Op. 19:19Op 13:1
Op. 19:19Op 16:14; 17:12
Op. 19:19Ese 38:16; Op 16:16
Op. 19:19Ps 2:2
Op. 19:20Op 13:18
Op. 19:20Op 13:11; 16:13
Op. 19:20Op 13:13
Op. 19:20Op 13:16
Op. 19:20Op 13:15
Op. 19:20Mt 10:28; 2Pe 2:6; Jud 7; Op 20:14
Op. 19:21Op 2:16
Op. 19:21Op 6:2
Op. 19:21Ese 39:4; Op 19:17
Op. 19:21Ese 39:20
Op. 19:21Ese 39:17
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Openbaring 19:1-21

Openbaring

19 Ná hierdie dinge het ek iets gehoor wat soos ’n harde stem van ’n groot menigte in die hemel was.+ Hulle het gesê: “LOOF Jah!+ Die redding+ en die heerlikheid en die mag behoort aan ons God,+ 2 want sy oordele is waaragtig en regverdig.+ Want hy het oordeel voltrek aan die groot hoer wat die aarde met haar hoerery verderf het, en hy het die bloed van sy slawe op haar hand gewreek.”+ 3 En dadelik het hulle vir die tweede keer gesê: “LOOF Jah!+ En die rook wat van haar kom, bly vir ewig en altyd opstyg.”+

4 En die vier-en-twintig ouderlinge+ en die vier lewende wesens+ het neergeval en God aanbid wat op die troon sit+ en gesê: “Amen! LOOF Jah!”+

5 En ’n stem het uit die troon uitgegaan en gesê: “Loof ons God, al sy slawe+ wat hom vrees, klein en groot.”+

6 En ek het iets gehoor wat soos ’n stem van ’n groot menigte was en soos ’n geluid van baie waters en soos ’n geluid van swaar donderslae. Hulle het gesê: “LOOF Jah,+ want Jehovah ons God, die Almagtige,+ het as koning begin heers.+ 7 Laat ons bly wees en oorloop van vreugde, en laat ons hom die heerlikheid gee,+ want die huwelik+ van die Lam het gekom+ en sy vrou het haar gereedgemaak.+ 8 Ja, aan haar is dit gegee om geklee te wees in blink, skoon, fyn linne, want die fyn linne beeld die regverdige dade van die heiliges af.”+

9 En hy sê vir my: “Skryf: Gelukkig is dié wat na die aandmaal van die Lam se huwelik+ genooi is.”+ Ook sê hy vir my: “Dit is die waaragtige woorde van God.”+ 10 Daarop het ek voor sy voete neergeval om hom te aanbid.+ Maar hy sê vir my: “Pas op! Moet dit nie doen nie!+ Ek is maar net ’n medeslaaf van jou en van jou broers wat die werk het om van Jesus te getuig.+ Aanbid God;+ want dit is die aflegging van getuienis omtrent Jesus wat profesie inspireer.”+

11 En ek het die hemel geopend gesien, en kyk! ’n wit perd.+ En die een wat daarop sit, word Getrou+ en Waaragtig+ genoem, en hy oordeel en voer oorlog in regverdigheid.+ 12 Sy oë is ’n vuurvlam,+ en op sy kop is baie krone.+ Hy het ’n naam+ wat geskryf is wat niemand behalwe hy self ken nie, 13 en hy is geklee in ’n bokleed wat met bloed besprinkel is,+ en sy naam is: Die Woord+ van God. 14 Ook het die leërs wat in die hemel was, hom op wit perde gevolg, en hulle was geklee in wit, skoon, fyn linne. 15 En uit sy mond kom ’n skerp lang swaard+ om die nasies mee te slaan, en hy sal met ’n ysterstaf+ as herder teenoor hulle optree. Hy trap ook die wynpers+ van die toorn van die gramskap van God+ die Almagtige. 16 En op sy bokleed, ja, op sy dy, het hy ’n naam wat geskryf is: Koning van die konings en Here van die here.+

17 Ek het ook ’n engel in die son sien staan, en hy het met ’n harde stem uitgeroep en vir al die voëls+ wat in die middel van die hemel vlieg, gesê: “Kom hier, kom bymekaar vir die groot aandmaal van God, 18 sodat julle die vlesige+ dele van konings en die vlesige dele van militêre bevelvoerders en die vlesige dele van sterk manne+ en die vlesige dele van perde+ en van dié wat op hulle sit, en die vlesige dele van almal, van vrygeborenes sowel as van slawe en van klein en groot, kan eet.”

19 En ek het die wilde dier+ en die konings+ van die aarde en hulle leërs versamel gesien om die oorlog te voer+ teen die een wat op die perd sit+ en teen sy leër. 20 En die wilde dier+ is gevang, en saam met hom die valse profeet+ wat voor hom die tekens gedoen het+ waarmee hy dié mislei het wat die merk+ van die wilde dier ontvang het en dié wat sy beeld aanbid.+ Hulle is albei lewend in die vuurpoel geslinger wat met swael brand.+ 21 Maar die res is gedood met die lang swaard wat uitgaan uit die mond+ van die een wat op die perd sit.+ En al die voëls+ het versadig geword+ met hulle vlesige dele.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel