Jesaja 38:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 en gesê: “Ek smeek u, o Jehovah, onthou+ asseblief hoe ek in waaragtigheid+ en met ’n volkome hart+ voor u gewandel het+ en gedoen het wat goed was in u oë.” En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.+
3 en gesê: “Ek smeek u, o Jehovah, onthou+ asseblief hoe ek in waaragtigheid+ en met ’n volkome hart+ voor u gewandel het+ en gedoen het wat goed was in u oë.” En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.+