Psalm 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Waarom was die nasies in beroering+En het die volksgroepe iets leegs bly mompel?+ Psalm 83:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hulle het gesê: “Kom en laat ons hulle as ’n nasie uitwis,+Sodat die naam van Israel nie meer onthou sal word nie.”+
4 Hulle het gesê: “Kom en laat ons hulle as ’n nasie uitwis,+Sodat die naam van Israel nie meer onthou sal word nie.”+