Psalm 69:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Vir my broers het ek iemand geword wat vervreemd is,+En ’n uitlander vir die seuns van my moeder.+ Matteus 10:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Verder sal die een broer+ die ander broer aan die dood oorlewer, en ’n vader sy kind, en kinders sal teen ouers opstaan en hulle laat doodmaak.+
21 Verder sal die een broer+ die ander broer aan die dood oorlewer, en ’n vader sy kind, en kinders sal teen ouers opstaan en hulle laat doodmaak.+