Psalm 25:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ter wille van u naam, o Jehovah,+Moet u selfs my oortreding vergewe, want dit is groot.+ Jeremia 14:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Tree op ter wille van u naam,+ o Jehovah, al getuig ons eie oortredings teen ons; want ons dade van ontrouheid het baie geword;+ teen ú het ons gesondig.+
7 Tree op ter wille van u naam,+ o Jehovah, al getuig ons eie oortredings teen ons; want ons dade van ontrouheid het baie geword;+ teen ú het ons gesondig.+