Psalms
Van Dawid.
א [ʼAʹlef]
25 Tot u, o Jehovah, hef ek my siel op.+
ב [Bet]
2 O my God, in u het ek my vertroue gestel;+
Laat my tog nie beskaamd staan nie.
Laat my vyande hulle nie oor my verheug nie.+
ג [Giʹmel]
3 Ook sal niemand wat op u hoop, beskaamd staan nie.+
Hulle sal beskaamd staan wat verraderlik handel sonder welslae.+
ד [Daʹlet]
ה [Heʼ]
5 Laat my in u waarheid wandel en leer my,+
Want u is my God van redding.+
ו [Wau]
Op u het ek die hele dag gehoop.+
ז [Saʹjin]
6 Dink aan u barmhartighede,+ o Jehovah, en aan u liefderyke goedhartighede,+
Want dit is van onbepaalde tyd af.+
ח [Get]
7 Dink tog nie aan die sondes van my jeug en my opstandige dade nie.+
Dink aan my ooreenkomstig u liefderyke goedhartigheid,+
Ter wille van u goedheid, o Jehovah.+
ט [Tet]
י [Jod]
9 Hy sal die sagmoediges in sy regterlike beslissing laat wandel,+
En hy sal die sagmoediges sy weg leer.+
כ [Kaf]
10 Al die paaie van Jehovah is liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid
ל [Laʹmed]
מ [Mem]
נ [Noen]
ס [Saʹmek]
14 Intimiteit met Jehovah behoort aan dié wat hom vrees,+
Ook sy verbond, om dit aan hulle bekend te maak.+
ע [ʽAʹjin]
פ [Peʼ]
צ [Sadeʹ]
ר [Resj]
ש [Sjin]
20 Bewaar tog my siel en verlos my.+
Laat my nie beskaamd staan nie, want tot u het ek my toevlug geneem.+
ת [Tau]