1 Konings 4:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En hy kon drieduisend spreuke uitspreek,+ en sy liedere+ was duisend-en-vyf. Prediker 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En benewens die feit dat die byeenbringer wys geword het,+ het hy ook die volk voortdurend kennis geleer,+ en hy het gepeins en ’n deeglike ondersoek ingestel,+ sodat hy baie spreuke in volgorde kon saamstel.+
9 En benewens die feit dat die byeenbringer wys geword het,+ het hy ook die volk voortdurend kennis geleer,+ en hy het gepeins en ’n deeglike ondersoek ingestel,+ sodat hy baie spreuke in volgorde kon saamstel.+