Spreuke 14:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Hy wat nie gou toornig word nie, is oorvloedig in onderskeidingsvermoë,+ maar wie ongeduldig is, verhef dwaasheid.+ Spreuke 15:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 ’n Woedende man verwek twis,+ maar die een wat nie gou toornig word nie, bring ’n rusie tot bedaring.+ Spreuke 16:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Hy wat nie gou toornig word nie, is beter as ’n sterk man,+ en hy wat sy gees beheers, as die een wat ’n stad inneem.+ Jakobus 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Weet dit, my geliefde broers. Elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat,+ stadig om toornig te word;+
29 Hy wat nie gou toornig word nie, is oorvloedig in onderskeidingsvermoë,+ maar wie ongeduldig is, verhef dwaasheid.+
18 ’n Woedende man verwek twis,+ maar die een wat nie gou toornig word nie, bring ’n rusie tot bedaring.+
32 Hy wat nie gou toornig word nie, is beter as ’n sterk man,+ en hy wat sy gees beheers, as die een wat ’n stad inneem.+
19 Weet dit, my geliefde broers. Elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat,+ stadig om toornig te word;+