Psalm 103:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want soos die hemel hoër is as die aarde,+Is sy liefderyke goedhartigheid groter teenoor dié wat hom vrees.+ Jesaja 55:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Want soos die hemel hoër is as die aarde,+ so is my weë hoër as julle weë+ en my gedagtes as julle gedagtes.+
11 Want soos die hemel hoër is as die aarde,+Is sy liefderyke goedhartigheid groter teenoor dié wat hom vrees.+
9 “Want soos die hemel hoër is as die aarde,+ so is my weë hoër as julle weë+ en my gedagtes as julle gedagtes.+