Rut 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En nou, my dogter, moenie bang wees nie. Alles wat jy sê, sal ek vir jou doen,+ want almal in die poort van my volk weet dat jy ’n voortreflike vrou is.+ Psalm 128:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want jy sal die moeisame arbeid van jou hande eet.+Gelukkig sal jy wees, en dit sal met jou goed gaan.+
11 En nou, my dogter, moenie bang wees nie. Alles wat jy sê, sal ek vir jou doen,+ want almal in die poort van my volk weet dat jy ’n voortreflike vrou is.+
2 Want jy sal die moeisame arbeid van jou hande eet.+Gelukkig sal jy wees, en dit sal met jou goed gaan.+