Spreuke 31:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Bekoorlikheid kan vals wees,+ en skoonheid kan nietig wees;+ maar die vrou wat Jehovah vrees, sy verwerf lof vir haarself.+ Spreuke 31:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 GEE haar van die vrug van haar hande,+ en laat haar werke haar selfs in die poorte prys.+ 1 Timoteus 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 maar soos dit vroue betaam wat bely dat hulle God vereer,+ naamlik deur goeie werke.+ 1 Petrus 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 maar laat dit die geheime persoon+ van die hart in die onverderflike versiering+ van die stille en sagmoedige gees+ wees, wat in die oë van God van groot waarde is.
30 Bekoorlikheid kan vals wees,+ en skoonheid kan nietig wees;+ maar die vrou wat Jehovah vrees, sy verwerf lof vir haarself.+
4 maar laat dit die geheime persoon+ van die hart in die onverderflike versiering+ van die stille en sagmoedige gees+ wees, wat in die oë van God van groot waarde is.