Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 13:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Gee aan almal wat hulle toekom: aan hom wat die belasting verlang, die belasting;+ aan hom wat die skatting verlang, die skatting; aan hom wat vrees verlang, sulke vrees;+ aan hom wat eer verlang, sulke eer.+

  • Galasiërs 6:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Daarbenewens moet elkeen wat mondeling+ in die woord onderrig word, in alle goeie dinge deel+ met die een wat sulke mondelinge onderrig gee.+

  • Titus 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hou aan om hulle daaraan te herinner om onderdanig+ en gehoorsaam te wees aan regerings en owerhede as heersers,+ om gereed te wees vir elke goeie werk,+

  • Jakobus 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 en een van julle nogtans vir hulle sê: “Gaan in vrede, bly warm en goed gevoed”, maar julle gee hulle nie die nodige vir hulle liggaam nie, watter nut het dit?+

  • Jakobus 5:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Kyk! Die loon wat die werkers toekom wat julle lande geoes het maar wat deur julle teruggehou word,+ hou aan om uit te roep,+ en die hulpkrete+ van dié wat oes, het tot in die ore+ van Jehovah van die leërs gekom.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel