Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Galasiërs 6
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Galasiërs 6:1

Kruisverwysings

  • +Le 4:2; Mt 18:15; Ro 11:11
  • +1Kor 2:15
  • +Spr 15:1; 1Kor 4:21; Kol 3:12; 1Ti 6:11; Tit 3:2
  • +1Kor 10:12
  • +1Kor 7:5; Jak 3:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 57

    Die Wagtoring,

    2012/4/15, bl. 29

    2008/8/15, bl. 26-27

    2006/11/15, bl. 29-30

    2003/4/1, bl. 24-25

    1999/1/15, bl. 21-22

    1993/5/15, bl. 21-22

    1992/11/15, bl. 26-29

    1991/11/15, bl. 20

    1990/11/1, bl. 30

    1986/9/15, bl. 13

Galasiërs 6:2

Kruisverwysings

  • +Ro 15:1; 2Kor 11:29; 1Te 5:14
  • +Joh 13:34; 15:12; 1Jo 4:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/5, bl. 2-4

    Die Wagtoring,

    2015/3/15, bl. 24-29

    2008/8/15, bl. 26-27

    2006/5/1, bl. 29-30

    2005/8/15, bl. 25-29

    2002/3/15, bl. 27-28

    1996/9/1, bl. 19-24

    1993/5/15, bl. 16

    Nader aan Jehovah, bl. 153-156

Galasiërs 6:3

Kruisverwysings

  • +Ro 12:3; 1Kor 8:2; 2Kor 3:5; 12:11

Galasiërs 6:4

Kruisverwysings

  • +1Kor 11:28; 2Kor 13:5
  • +Ga 5:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/7, bl. 20-25

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/8, bl. 24

    Die Wagtoring,

    2012/12/15, bl. 13

    2010/11/1, bl. 5

    2006/6/1, bl. 15

    2005/6/1, bl. 16

    1995/11/15, bl. 22-23

    1994/9/1, bl. 12

    1991/10/15, bl. 22

    1991/5/15, bl. 30

    Koninkryksbediening,

    2012/7, bl. 1

Galasiërs 6:5

Kruisverwysings

  • +Ro 14:4; 2Kor 5:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/11/15, bl. 13

    2008/8/15, bl. 26-27

    2002/3/15, bl. 28

    1993/5/15, bl. 16

Galasiërs 6:6

Kruisverwysings

  • +Lu 1:4; Han 18:25
  • +Le 8:31; Lu 10:7; Ro 15:27; 1Kor 9:11; Heb 13:16
  • +Nu 18:31; Mt 10:10; 1Kor 9:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/4/1, bl. 16-17

Galasiërs 6:7

Kruisverwysings

  • +Jak 1:16
  • +Job 13:9
  • +Lu 16:25; Ro 2:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    nr. 1 2021 bl. 11

    Nader aan Jehovah, bl. 267

    Die Wagtoring (1998),

    1998/7/1, bl. 7

    1997/12/1, bl. 13

    1989/10/15, bl. 22

    1988/6/15, bl. 19

Galasiërs 6:8

Kruisverwysings

  • +Ro 8:6
  • +Joh 6:63; Ro 8:13
  • +Jes 3:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/8/15, bl. 26

    1995/6/15, bl. 31

    1988/6/15, bl. 19-20

    1984/11/15, bl. 29-31

Galasiërs 6:9

Kruisverwysings

  • +2Te 3:13
  • +Heb 3:14; 12:3; Op 2:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/10, bl. 24-28

    Die Wagtoring,

    2013/4/15, bl. 27

    2005/6/1, bl. 29-30

    1995/12/1, bl. 9-14

    1988/7/15, bl. 9-14

    Koninkryksbediening,

    2001/6, bl. 1

Galasiërs 6:10

Kruisverwysings

  • +Joh 9:4; Kol 4:5
  • +Ef 2:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 44

    Nader aan Jehovah, bl. 226

    Die Wagtoring,

    2006/6/15, bl. 23

    2004/6/1, bl. 30-31

    2001/6/1, bl. 15

    1999/8/1, bl. 20-21

    1998/12/1, bl. 11

    1997/10/1, bl. 32

    1993/7/1, bl. 22

    1989/6/15, bl. 17

    Koninkryksbediening,

    2002/6, bl. 1

    Ontwaak!—1997,

    1997/9/8, bl. 13

    Verkondigers, bl. 315

    Redenering, bl. 438

Galasiërs 6:11

Kruisverwysings

  • +1Kor 16:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 218

Galasiërs 6:12

Kruisverwysings

  • +Ga 2:3
  • +Ga 5:11; Flp 3:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1989),

    1989/2/15, bl. 19-20

Galasiërs 6:13

Kruisverwysings

  • +Jak 2:10

Galasiërs 6:14

Kruisverwysings

  • +Lu 14:27; 1Kor 2:2
  • +Ro 6:6

Galasiërs 6:15

Kruisverwysings

  • +Ga 5:6
  • +2Kor 5:17; Ef 2:10

Galasiërs 6:16

Kruisverwysings

  • +Ps 125:5; 128:6; Ro 9:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1995),

    1995/7/1, bl. 11-12

    1987/3/15, bl. 11-12

    Verkondigers, bl. 141-142

    Redenering, bl. 245

Galasiërs 6:17

Kruisverwysings

  • +Jes 3:24
  • +2Kor 4:10; Flp 3:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/11/1, bl. 15

    1990/11/15, bl. 23

Galasiërs 6:18

Kruisverwysings

  • +2Ti 4:22; Flm 25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/10/15, bl. 12-13

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Gal. 6:1Le 4:2; Mt 18:15; Ro 11:11
Gal. 6:11Kor 2:15
Gal. 6:1Spr 15:1; 1Kor 4:21; Kol 3:12; 1Ti 6:11; Tit 3:2
Gal. 6:11Kor 10:12
Gal. 6:11Kor 7:5; Jak 3:2
Gal. 6:2Ro 15:1; 2Kor 11:29; 1Te 5:14
Gal. 6:2Joh 13:34; 15:12; 1Jo 4:21
Gal. 6:3Ro 12:3; 1Kor 8:2; 2Kor 3:5; 12:11
Gal. 6:41Kor 11:28; 2Kor 13:5
Gal. 6:4Ga 5:26
Gal. 6:5Ro 14:4; 2Kor 5:10
Gal. 6:6Lu 1:4; Han 18:25
Gal. 6:6Le 8:31; Lu 10:7; Ro 15:27; 1Kor 9:11; Heb 13:16
Gal. 6:6Nu 18:31; Mt 10:10; 1Kor 9:14
Gal. 6:7Jak 1:16
Gal. 6:7Job 13:9
Gal. 6:7Lu 16:25; Ro 2:6
Gal. 6:8Ro 8:6
Gal. 6:8Joh 6:63; Ro 8:13
Gal. 6:8Jes 3:10
Gal. 6:92Te 3:13
Gal. 6:9Heb 3:14; 12:3; Op 2:10
Gal. 6:10Joh 9:4; Kol 4:5
Gal. 6:10Ef 2:19
Gal. 6:111Kor 16:21
Gal. 6:12Ga 2:3
Gal. 6:12Ga 5:11; Flp 3:18
Gal. 6:13Jak 2:10
Gal. 6:14Lu 14:27; 1Kor 2:2
Gal. 6:14Ro 6:6
Gal. 6:15Ga 5:6
Gal. 6:152Kor 5:17; Ef 2:10
Gal. 6:16Ps 125:5; 128:6; Ro 9:6
Gal. 6:17Jes 3:24
Gal. 6:172Kor 4:10; Flp 3:10
Gal. 6:182Ti 4:22; Flm 25
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Galasiërs 6:1-18

Galasiërs

6 Broers, selfs al begaan iemand die een of ander misstap+ voordat hy daarvan bewus is, moet julle wat geestelik+ bekwaam is, so iemand in ’n gees van sagmoedigheid+ probeer reghelp, terwyl jy op jouself let,+ sodat jy nie ook versoek word nie.+ 2 Hou aan om mekaar se laste te dra,+ en vervul só die wet van die Christus.+ 3 Want as iemand dink dat hy iets is, terwyl hy niks is nie,+ bedrieg hy sy eie verstand. 4 Maar laat elkeen sy eie werk op die proef stel,+ en dan sal hy net met betrekking tot homself rede tot vreugde hê, en nie in vergelyking+ met die ander persoon nie. 5 Want elkeen sal sy eie vrag dra.+

6 Daarbenewens moet elkeen wat mondeling+ in die woord onderrig word, in alle goeie dinge deel+ met die een wat sulke mondelinge onderrig gee.+

7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+ 8 want hy wat met die oog op sy vlees saai, sal verderwing uit sy vlees maai,+ maar hy wat met die oog op die gees saai,+ sal ewige lewe uit die gees maai.+ 9 Laat ons derhalwe nie ophou om te doen wat goed is nie,+ want op die regte tyd sal ons maai as ons nie moeg word nie.+ 10 Ja, solank ons die geleentheid het,+ laat ons dan aan almal goed doen, maar veral aan dié wat in die geloof aan ons verwant is.+

11 KYK met watter groot letters het ek met my eie hand aan julle geskryf.+

12 Almal wat ’n innemende vertoning in die vlees wil maak, dié probeer julle dwing om besny te word,+ net sodat hulle nie ter wille van die folterpaal van die Christus,+ Jesus, vervolg sal word nie. 13 Want nie eens dié wat besny word, onderhou die Wet nie,+ maar hulle wil hê dat julle besny moet word sodat hulle rede kan hê om in julle vlees te roem. 14 Mag dit nooit gebeur dat ek roem nie, behalwe oor die folterpaal+ van ons Here Jesus Christus, deur middel van wie die wêreld vir my aan die paal gehang is+ en ek vir die wêreld. 15 Want nie besnydenis of onbesnedenheid is iets nie,+ maar ’n nuwe skepping+ is iets. 16 En mag daar vrede en barmhartigheid op almal rus wat ordelik sal wandel volgens hierdie gedragsreël, ja, op die Israel van God.+

17 Voortaan moet niemand my moeite aandoen nie, want ek dra die brandmerke+ van ’n slaaf van Jesus+ aan my liggaam.

18 Mag die onverdiende goedhartigheid van ons Here Jesus Christus wees met die gees+ wat julle openbaar, broers. Amen.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel