Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 10:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Wie met ’n trae hand werk, sal arm wees,+ maar die hand van die vlytige sal ryk maak.+

  • Spreuke 13:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die luiaard toon dat hy begerig is, maar sy siel het niks.+ Die siel van die vlytiges sal egter vet gemaak word.+

  • Spreuke 18:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En wie traag is in sy werk+—hy is ’n broer van die een wat verderf aanrig.+

  • Spreuke 20:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Weens die winter sal die luiaard nie ploeg nie;+ hy sal in die oestyd bedel, maar daar sal niks wees nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel