Job 21:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hoeveel keer word die lamp van die goddeloses uitgedoof,+En hoeveel keer kom hulle ongeluk oor hulle? Hoeveel keer deel hy in sy toorn vernietiging uit?+ Spreuke 20:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Wat iemand betref wat ’n vloek oor sy vader en sy moeder uitspreek,+ sy lamp sal by die aanbreek van die duisternis uitgedoof word.+ Spreuke 24:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Want daar sal geen toekoms wees vir iemand wat sleg is nie;+ die lamp van die goddeloses sal uitgedoof word.+
17 Hoeveel keer word die lamp van die goddeloses uitgedoof,+En hoeveel keer kom hulle ongeluk oor hulle? Hoeveel keer deel hy in sy toorn vernietiging uit?+
20 Wat iemand betref wat ’n vloek oor sy vader en sy moeder uitspreek,+ sy lamp sal by die aanbreek van die duisternis uitgedoof word.+
20 Want daar sal geen toekoms wees vir iemand wat sleg is nie;+ die lamp van die goddeloses sal uitgedoof word.+