Psalm 19:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ook is u kneg daardeur gewaarsku;+In die onderhouding daarvan is ’n groot beloning.+ 2 Johannes 8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Gee ag op julleself, dat julle nie die dinge verloor wat deur ons werk tot stand gebring is nie, maar dat julle ’n volle beloning kan verkry.+
8 Gee ag op julleself, dat julle nie die dinge verloor wat deur ons werk tot stand gebring is nie, maar dat julle ’n volle beloning kan verkry.+