10 Maar nadat julle ’n klein rukkie gely het,+ sal die God van alle onverdiende goedhartigheid, wat julle geroep het tot sy ewige heerlikheid+ in eenheid+ met Christus, self julle opleiding voltooi; hy sal julle standvastig maak,+ hy sal julle sterk maak.+