Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hebreërs 12
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Hebreërs 12:1

Kruisverwysings

  • +Heb 11:39
  • +1Kor 9:26; Flp 3:13; 1Pe 2:1
  • +Kol 2:8; 1Ti 6:9; Heb 3:12
  • +1Kor 9:24
  • +Flp 3:14
  • +1Ti 6:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 19

    Die Wagtoring,

    2011/9/15, bl. 17-18, 20-23

    2004/8/15, bl. 23-24

    2003/1/15, bl. 5

    2001/1/1, bl. 29-30

    1999/10/1, bl. 17-18, 19-21

    1998/1/15, bl. 13

    1998/1/1, bl. 6-11

    1997/1/15, bl. 30

    1991/11/1, bl. 13-18

    1991/10/15, bl. 22

    1989/12/15, bl. 12-13, 21

    1987/1/15, bl. 10-11

    Ontwaak!,

    2004/6/8, bl. 17

    Verkondigers, bl. 13

    Mensdom se soeke na God, bl. 349

    Redenering, bl. 223

Hebreërs 12:2

Kruisverwysings

  • +Joh 14:6; Han 5:31; Heb 2:10
  • +1Kor 1:8; Flp 1:6
  • +Flp 2:8
  • +Ps 110:1; Heb 10:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Bly in God se liefde, bl. 232-233

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/12, bl. 27

    2016/4, bl. 12

    ‘God se liefde’, bl. 203-204

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1817

    Die Wagtoring,

    2010/8/15, bl. 5

    2009/7/15, bl. 6-7

    2008/10/15, bl. 32

    2006/10/1, bl. 26

    2005/9/15, bl. 21

    2005/1/1, bl. 15

    2001/1/1, bl. 31

    2000/9/1, bl. 12

    1999/10/1, bl. 20-21

    1998/5/15, bl. 10

    1996/2/15, bl. 28-29

    1994/10/15, bl. 13-14

    1994/3/1, bl. 30

    1993/9/15, bl. 13-14

    1991/11/1, bl. 13-14

    1991/9/15, bl. 12

    1991/1/1, bl. 16-17

    1990/9/1, bl. 30

    1989/12/15, bl. 13

    1989/7/15, bl. 19

    1987/1/15, bl. 19-20

    “My volgeling”, bl. 73-74

Hebreërs 12:3

Kruisverwysings

  • +Mt 27:39
  • +Ga 6:9; 2Te 3:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/4, bl. 12

    Die Wagtoring,

    2008/10/15, bl. 32

    2008/1/15, bl. 26-27

    2005/1/1, bl. 15

    1995/12/1, bl. 13-14

    1989/12/15, bl. 13

Hebreërs 12:4

Kruisverwysings

  • +Han 12:2; Heb 10:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/10/15, bl. 32

    2002/4/15, bl. 30

    2002/2/15, bl. 29

Hebreërs 12:5

Kruisverwysings

  • +Mt 5:45
  • +Spr 3:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/3/15, bl. 29

    1989/12/15, bl. 13-14

Hebreërs 12:6

Kruisverwysings

  • +Spr 3:12

Hebreërs 12:7

Kruisverwysings

  • +Heb 12:1
  • +2Sa 7:14; Mt 5:9; Heb 2:10
  • +Spr 13:24

Hebreërs 12:8

Kruisverwysings

  • +De 23:2

Hebreërs 12:9

Kruisverwysings

  • +Spr 23:13
  • +Nu 16:22; Jes 42:5; Mal 1:6; Jak 4:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/9, bl. 14-15

Hebreërs 12:10

Kruisverwysings

  • +Spr 22:6
  • +Le 11:44; 1Pe 1:15

Hebreërs 12:11

Kruisverwysings

  • +2Kor 4:17
  • +1Pe 1:6
  • +Flp 1:11; Jak 3:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/3/1, bl. 19

    1988/4/15, bl. 26-27, 29-31

    1987/10/1, bl. 15-20

Hebreërs 12:12

Kruisverwysings

  • +Job 4:3; Jes 40:29; Lu 22:32
  • +Jes 35:3; Heb 10:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesaja se profesie I, bl. 379

    Die Wagtoring (1996),

    1996/2/15, bl. 14

Hebreërs 12:13

Kruisverwysings

  • +Ps 119:105; Spr 4:26
  • +Ga 6:1; Jak 5:15; Jud 23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/10/15, bl. 32

    1989/12/15, bl. 14

Hebreërs 12:14

Kruisverwysings

  • +Ps 34:14; Ro 12:18; 14:19; 2Ti 2:22
  • +Ro 6:19; 1Te 4:4; Heb 10:10
  • +Mt 5:8; Ro 8:8

Hebreërs 12:15

Kruisverwysings

  • +2Kor 6:1; Ga 5:4; Heb 3:12
  • +De 29:18; Joh 13:2; Han 8:23
  • +Jak 1:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/10/15, bl. 32

    2006/11/1, bl. 26

    1989/12/15, bl. 14

Hebreërs 12:16

Kruisverwysings

  • +Ge 25:32
  • +Ge 25:34

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/12, bl. 14-15

    Die Wagtoring,

    2013/5/15, bl. 28

    2002/5/1, bl. 10-11

    1989/12/15, bl. 14

    1988/6/15, bl. 10-11

Hebreërs 12:17

Kruisverwysings

  • +Ge 27:31
  • +Ge 27:32
  • +Ge 27:34
  • +2Kor 7:10; Heb 6:6

Hebreërs 12:18

Kruisverwysings

  • +Eks 19:12
  • +Eks 19:18
  • +Eks 19:16

Hebreërs 12:19

Kruisverwysings

  • +Eks 19:19
  • +De 4:12
  • +Eks 20:19

Hebreërs 12:20

Kruisverwysings

  • +Eks 19:13

Hebreërs 12:21

Kruisverwysings

  • +De 9:19

Hebreërs 12:22

Kruisverwysings

  • +Op 14:1
  • +Heb 11:10; 13:14
  • +Mt 26:29; Op 21:2
  • +Mt 24:31

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 199-200

    Die Wagtoring (1990),

    1990/10/15, bl. 17-18

    1990/7/1, bl. 22

    1989/12/15, bl. 14-15

    Redenering, bl. 246

    Oorlewing, bl. 146-147

Hebreërs 12:23

Kruisverwysings

  • +Da 7:10
  • +1Kor 15:23; Op 20:6
  • +Ps 87:6; Op 7:4; 21:27
  • +Ge 18:25; Ps 94:2; Jes 33:22
  • +Joh 3:5; Heb 12:9; 1Pe 1:3
  • +Heb 10:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1995),

    1995/7/1, bl. 11

    Oorlewing, bl. 161-162

Hebreërs 12:24

Kruisverwysings

  • +1Ti 2:5; Heb 9:15
  • +Mt 26:28; Lu 22:29
  • +1Pe 1:2
  • +Mt 23:35

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 13-14

Hebreërs 12:25

Kruisverwysings

  • +Heb 2:3
  • +Eks 20:19
  • +Heb 1:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/4/15, bl. 25-26

Hebreërs 12:26

Kruisverwysings

  • +Eks 19:18
  • +Hag 2:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/9, bl. 19

    Die Wagtoring,

    2006/5/15, bl. 31

    2006/4/15, bl. 20

Hebreërs 12:27

Kruisverwysings

  • +2Pe 3:10
  • +Ps 37:11; 2Pe 3:13; Op 21:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/9, bl. 19

    Die Wagtoring,

    2008/10/15, bl. 32

    2006/5/15, bl. 31

    2006/4/15, bl. 20

Hebreërs 12:28

Kruisverwysings

  • +Mt 16:18
  • +Flp 2:12; 1Ti 2:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/9, bl. 19

    Die Wagtoring,

    2006/11/15, bl. 24

    2006/4/15, bl. 20

    Openbaring se klimaks, bl. 199

Hebreërs 12:29

Kruisverwysings

  • +De 4:24; Jes 33:14

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Heb. 12:1Heb 11:39
Heb. 12:11Kor 9:26; Flp 3:13; 1Pe 2:1
Heb. 12:1Kol 2:8; 1Ti 6:9; Heb 3:12
Heb. 12:11Kor 9:24
Heb. 12:1Flp 3:14
Heb. 12:11Ti 6:12
Heb. 12:2Joh 14:6; Han 5:31; Heb 2:10
Heb. 12:21Kor 1:8; Flp 1:6
Heb. 12:2Flp 2:8
Heb. 12:2Ps 110:1; Heb 10:12
Heb. 12:3Mt 27:39
Heb. 12:3Ga 6:9; 2Te 3:13
Heb. 12:4Han 12:2; Heb 10:32
Heb. 12:5Mt 5:45
Heb. 12:5Spr 3:11
Heb. 12:6Spr 3:12
Heb. 12:7Heb 12:1
Heb. 12:72Sa 7:14; Mt 5:9; Heb 2:10
Heb. 12:7Spr 13:24
Heb. 12:8De 23:2
Heb. 12:9Spr 23:13
Heb. 12:9Nu 16:22; Jes 42:5; Mal 1:6; Jak 4:10
Heb. 12:10Spr 22:6
Heb. 12:10Le 11:44; 1Pe 1:15
Heb. 12:112Kor 4:17
Heb. 12:111Pe 1:6
Heb. 12:11Flp 1:11; Jak 3:18
Heb. 12:12Job 4:3; Jes 40:29; Lu 22:32
Heb. 12:12Jes 35:3; Heb 10:25
Heb. 12:13Ps 119:105; Spr 4:26
Heb. 12:13Ga 6:1; Jak 5:15; Jud 23
Heb. 12:14Ps 34:14; Ro 12:18; 14:19; 2Ti 2:22
Heb. 12:14Ro 6:19; 1Te 4:4; Heb 10:10
Heb. 12:14Mt 5:8; Ro 8:8
Heb. 12:152Kor 6:1; Ga 5:4; Heb 3:12
Heb. 12:15De 29:18; Joh 13:2; Han 8:23
Heb. 12:15Jak 1:14
Heb. 12:16Ge 25:32
Heb. 12:16Ge 25:34
Heb. 12:17Ge 27:31
Heb. 12:17Ge 27:32
Heb. 12:17Ge 27:34
Heb. 12:172Kor 7:10; Heb 6:6
Heb. 12:18Eks 19:12
Heb. 12:18Eks 19:18
Heb. 12:18Eks 19:16
Heb. 12:19Eks 19:19
Heb. 12:19De 4:12
Heb. 12:19Eks 20:19
Heb. 12:20Eks 19:13
Heb. 12:21De 9:19
Heb. 12:22Op 14:1
Heb. 12:22Heb 11:10; 13:14
Heb. 12:22Mt 26:29; Op 21:2
Heb. 12:22Mt 24:31
Heb. 12:23Da 7:10
Heb. 12:231Kor 15:23; Op 20:6
Heb. 12:23Ps 87:6; Op 7:4; 21:27
Heb. 12:23Ge 18:25; Ps 94:2; Jes 33:22
Heb. 12:23Joh 3:5; Heb 12:9; 1Pe 1:3
Heb. 12:23Heb 10:14
Heb. 12:241Ti 2:5; Heb 9:15
Heb. 12:24Mt 26:28; Lu 22:29
Heb. 12:241Pe 1:2
Heb. 12:24Mt 23:35
Heb. 12:25Heb 2:3
Heb. 12:25Eks 20:19
Heb. 12:25Heb 1:2
Heb. 12:26Eks 19:18
Heb. 12:26Hag 2:6
Heb. 12:272Pe 3:10
Heb. 12:27Ps 37:11; 2Pe 3:13; Op 21:10
Heb. 12:28Mt 16:18
Heb. 12:28Flp 2:12; 1Ti 2:2
Heb. 12:29De 4:24; Jes 33:14
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Hebreërs 12:1-29

Hebreërs

12 Daarom dan, omdat ons so ’n groot wolk van getuies+ rondom ons het, laat ons ook elke gewig aflê+ en die sonde wat ons maklik verstrik,+ en laat ons die wedloop+ wat voor ons gestel is,+ met volharding+ hardloop, 2 terwyl ons die blik stip gerig hou op die Hoofbewerker+ en Vervolmaker van ons geloof,+ Jesus. Vir die vreugde wat hom voorgehou is, het hy ’n folterpaal verduur,+ terwyl hy die skande verag het, en het hy aan die regterhand van die troon van God gaan sit.+ 3 Ja, let noukeurig op die een wat sulke teëspraak+ deur sondaars teen hulle eie belange verduur het, sodat julle nie moeg word en in julle siel beswyk nie.+

4 In die voortsetting van julle stryd teen daardie sonde het julle nog nooit tot bloedens toe weerstand gebied nie,+ 5 maar julle het die vermaning wat julle as seuns aanspreek, heeltemal vergeet:+ “My seun, moenie die dissipline wat van Jehovah kom, geringag nie, en moet ook nie beswyk wanneer jy deur hom tereggewys word nie;+ 6 want Jehovah dissiplineer hom wat hy liefhet; ja, hy gesel elkeen wat hy as ’n seun aanneem.”+

7 Wat julle verduur, dien tot dissipline.+ God behandel julle soos seuns.+ Want watter seun is daar wat nie deur ’n vader gedissiplineer word nie?+ 8 Maar as julle sonder die dissipline is waarvan almal deelgenote geword het, is julle in werklikheid buite-egtelike kinders+ en nie seuns nie. 9 Verder, ons het vaders gehad wat van ons vlees was om ons te dissiplineer,+ en ons het aan hulle respek betoon. Sal ons ons dan nie veel meer aan die Vader van ons geestelike lewe onderwerp en lewe nie?+ 10 Want hulle het ons ’n paar dae na hulle goeddunke gedissiplineer,+ maar hy doen dit tot ons nut sodat ons aan sy heiligheid deel kan hê.+ 11 Geen dissipline lyk weliswaar op die oomblik vreugdevol nie, maar bedroewend;+ tog lewer dit later vir dié wat daardeur geoefen is vreedsame vrug op,+ naamlik regverdigheid.+

12 Rig derhalwe die hande wat hang+ en die lam knieë op,+ 13 en hou aan om reguit paaie vir julle voete te maak,+ sodat wat kreupel is, nie uit lit raak nie, maar eerder gesond gemaak word.+ 14 Streef vrede met alle mense na+ en die heiliging+ waarsonder geen mens die Here sal sien nie,+ 15 terwyl julle sorgvuldig toesien dat niemand van die onverdiende goedhartigheid van God beroof word nie;+ dat geen giftige wortel+ opskiet en moeilikheid veroorsaak en dat baie daardeur verontreinig word nie;+ 16 dat daar geen hoereerder is of enigeen wat heilige dinge nie waardeer nie, soos Esau,+ wat in ruil vir een maaltyd sy regte as eersgeborene weggegee het.+ 17 Want julle weet dat hy ook agterna, toe hy die seën wou beërf,+ verwerp is,+ want hoewel hy met trane ernstig ’n verandering van gedagte probeer verkry het,+ het hy geen plek daarvoor gevind nie.+

18 Want julle het nie genader wat betas kan word+ en wat met vuur aan die brand gesteek is+ en ’n donker wolk en dik duisternis en ’n storm+ 19 en die geskal van ’n trompet+ en die stem van woorde nie;+ waarop die volk, toe hulle daardie stem hoor, gesmeek het dat geen woord vir hulle bygevoeg moes word nie.+ 20 Want die bevel was vir hulle ondraaglik: “En as ’n dier aan die berg raak, moet dit gestenig word.”+ 21 Ook was die skouspel so vreeswekkend dat Moses gesê het: “Ek is bevrees en bewe.”+ 22 Maar julle het ’n berg Sion genader+ en ’n stad+ van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele,+ 23 in algemene vergadering,+ en die gemeente van die eersgeborenes,+ wat in die hemele opgeskryf is,+ en God, die Regter van almal,+ en die geestelike lewens+ van regverdiges wat tot volmaaktheid gebring is,+ 24 en Jesus, die middelaar+ van ’n nuwe verbond,+ en die bloed van die besprinkeling,+ wat op ’n beter wyse as Abel se bloed spreek.+

25 Sien toe dat julle nie vra om verskoon te word by hom wat spreek nie.+ Want as hulle nie ontkom het wat gevra het om verskoon te word by hom wat op die aarde ’n goddelike waarskuwing gegee het nie,+ veel minder sal ons dan as ons ons afkeer van hom wat uit die hemele spreek.+ 26 Destyds het sy stem die aarde geskud,+ maar nou het hy beloof en gesê: “Nog een keer sal ek nie net die aarde in beroering bring nie, maar ook die hemel.”+ 27 En die uitdrukking “Nog een keer” dui op die verwydering van die dinge wat geskud word as dinge wat gemaak is,+ sodat die dinge wat nie geskud word nie, kan bly.+ 28 Laat ons derhalwe, aangesien ons ’n koninkryk gaan ontvang wat nie geskud kan word nie,+ voortgaan om onverdiende goedhartigheid te geniet, waardeur ons op aanneemlike wyse heilige diens aan God kan verrig met godvrugtige vrees en ontsag.+ 29 Want ons God is ook ’n verterende vuur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel