Levitikus 26:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “‘Maar as julle in verset teen my bly wandel en nie na my wil luister nie, dan sal ek julle sewe keer soveel slae moet toedien volgens julle sondes.+ Spreuke 1:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Want die afvalligheid+ van die onervarenes sal hulle doodmaak,+ en die gemaksug van die sotte sal hulle vernietig.+ Spreuke 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En jy sal moet sê: “Hoe het ek tog dissipline gehaat+ en het my hart teregwysing geminag!+ Spreuke 10:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hy wat aan dissipline vashou, is ’n pad na die lewe,+ maar hy wat teregwysing verlaat, veroorsaak dat daar gedwaal word.+
21 “‘Maar as julle in verset teen my bly wandel en nie na my wil luister nie, dan sal ek julle sewe keer soveel slae moet toedien volgens julle sondes.+
32 Want die afvalligheid+ van die onervarenes sal hulle doodmaak,+ en die gemaksug van die sotte sal hulle vernietig.+
17 Hy wat aan dissipline vashou, is ’n pad na die lewe,+ maar hy wat teregwysing verlaat, veroorsaak dat daar gedwaal word.+