Deuteronomium 28:67 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 67 In die oggend sal jy sê: ‘Was dit maar aand!’ en in die aand sal jy sê: ‘Was dit maar oggend!’ weens die angs van jou hart waarmee jy in angs sal verkeer en omdat jy sal aanskou wat jou oë sal sien.+ Job 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Waarom het ek nie van die moederskoot af gesterf nie?+Waarom het ek nie uit die skoot uitgegaan en toe die laaste asem uitgeblaas nie?
67 In die oggend sal jy sê: ‘Was dit maar aand!’ en in die aand sal jy sê: ‘Was dit maar oggend!’ weens die angs van jou hart waarmee jy in angs sal verkeer en omdat jy sal aanskou wat jou oë sal sien.+
11 Waarom het ek nie van die moederskoot af gesterf nie?+Waarom het ek nie uit die skoot uitgegaan en toe die laaste asem uitgeblaas nie?