Handelinge 16:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Maar omstreeks middernag+ was Paulus en Silas besig om te bid en God met sang te loof;+ ja, die gevangenes het hulle gehoor. 1 Petrus 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Inteendeel, hou aan om julle te verbly,+ aangesien julle deelgenote in die lyding van die Christus is,+ sodat julle julle ook gedurende die openbaring+ van sy heerlikheid kan verbly en kan oorloop van vreugde.
25 Maar omstreeks middernag+ was Paulus en Silas besig om te bid en God met sang te loof;+ ja, die gevangenes het hulle gehoor.
13 Inteendeel, hou aan om julle te verbly,+ aangesien julle deelgenote in die lyding van die Christus is,+ sodat julle julle ook gedurende die openbaring+ van sy heerlikheid kan verbly en kan oorloop van vreugde.