Handelinge 5:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Hulle het toe van die Sanʹhedrin af weggegaan, bly+ omdat hulle waardig geag is om ter wille van sy naam oneer te ly.+ Jakobus 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ag dit louter vreugde, my broers, wanneer julle allerhande beproewinge teëkom,+
41 Hulle het toe van die Sanʹhedrin af weggegaan, bly+ omdat hulle waardig geag is om ter wille van sy naam oneer te ly.+