1 Samuel 25:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En mag jou verstandigheid geseënd wees,+ en mag jy geseënd wees wat my vandag daarvan weerhou het om bloedskuldig te word+ en my eie hand tot my redding te laat kom.+ Spreuke 25:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Soos goue appels in silwersnywerk is ’n woord wat op sy regte tyd gespreek word.+
33 En mag jou verstandigheid geseënd wees,+ en mag jy geseënd wees wat my vandag daarvan weerhou het om bloedskuldig te word+ en my eie hand tot my redding te laat kom.+