Spreuke 24:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want oor plundering bly hulle hart peins, en oor moeilikheid bly hulle lippe praat.+ Titus 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want daar is talle weerbarstiges, onsinpraters+ en bedrieërs van die verstand, veral dié wat aan die besnydenis vashou.+ 2 Petrus 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want hulle spreek opgeblase woorde wat geen nut het nie, en deur die begeertes van die vlees+ en deur losbandige gewoontes verlok+ hulle dié wat pas aan mense ontvlug het+ wat in dwaling wandel.
10 Want daar is talle weerbarstiges, onsinpraters+ en bedrieërs van die verstand, veral dié wat aan die besnydenis vashou.+
18 Want hulle spreek opgeblase woorde wat geen nut het nie, en deur die begeertes van die vlees+ en deur losbandige gewoontes verlok+ hulle dié wat pas aan mense ontvlug het+ wat in dwaling wandel.