Spreuke 18:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Voor ’n ineenstorting is die hart van ’n man verwaand,+ en nederigheid gaan heerlikheid vooraf.+ Spreuke 29:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Die hoogmoed van die mens sal hom verneder,+ maar hy wat nederig van gees is, sal heerlikheid aangryp.+ Lukas 14:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want elkeen wat hom verhef, sal verneder word, en hy wat hom verneder, sal verhef word.”+ Jakobus 4:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Verneder julle in die oë van Jehovah,+ en hy sal julle verhef.+
23 Die hoogmoed van die mens sal hom verneder,+ maar hy wat nederig van gees is, sal heerlikheid aangryp.+