Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Het vermetelheid gekom? Dan sal oneer kom;+ maar wysheid is by die beskeidenes.+

  • Spreuke 17:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Iemand wat oortreding liefhet, het ’n stryd lief.+ Iemand wat sy ingang hoog maak, soek ’n ineenstorting.+

  • Spreuke 18:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Voor ’n ineenstorting is die hart van ’n man verwaand,+ en nederigheid gaan heerlikheid vooraf.+

  • Daniël 4:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Die koning het geantwoord en gesê:+ “Is dit nie Babilon die Grote wat ek vir die koninklike huis gebou het met die sterkte van my mag+ en vir die waardigheid van my majesteit nie?”+

  • Daniël 5:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “En wat u, sy seun Belʹsasar,+ betref, u het u hart nie verneder nie,+ hoewel u dit alles geweet het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel