Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 en huise vol allerhande goeie dinge en wat jy nie gevul het nie, en uitgekapte reënputte wat jy nie uitgekap het nie, wingerde en olyfbome wat jy nie geplant het nie, en jy geëet en versadig geword het,+

  • Job 27:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Sal hy dit gereedmaak, maar die regverdige sal dit aantrek,+

      En die onskuldige sal ’n aandeel in die silwer hê.

  • Spreuke 13:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Iemand wat goed is, sal ’n erfenis vir kleinkinders nalaat, en die rykdom van die sondaar is iets wat vir die regverdige as ’n skat bewaar word.+

  • Spreuke 28:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Hy wat sy waardevolle dinge deur rente en woeker vermeerder,+ maak dit bloot bymekaar vir die een wat aan die geringes guns betoon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel