Deuteronomium 34:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Daarna het Moses, die kneg van Jehovah,+ daar in die land Moab gesterf, volgens die bevel van Jehovah.+ Job 14:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 As sy dae vasgestel is,+Is die getal van sy maande by u;’n Verordening het u vir hom gestel wat hy nie kan oorskry nie. Johannes 7:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Gaan julle op na die fees; ek gaan nog nie op na hierdie fees nie, omdat my bestemde tyd+ nog nie heeltemal gekom het nie.”+
5 Daarna het Moses, die kneg van Jehovah,+ daar in die land Moab gesterf, volgens die bevel van Jehovah.+
5 As sy dae vasgestel is,+Is die getal van sy maande by u;’n Verordening het u vir hom gestel wat hy nie kan oorskry nie.
8 Gaan julle op na die fees; ek gaan nog nie op na hierdie fees nie, omdat my bestemde tyd+ nog nie heeltemal gekom het nie.”+