Spreuke 6:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Nog ’n bietjie slaap, nog ’n bietjie sluimer, nog ’n bietjie handevou en bly lê,+ Spreuke 20:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Weens die winter sal die luiaard nie ploeg nie;+ hy sal in die oestyd bedel, maar daar sal niks wees nie.+ Spreuke 24:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 ’n Bietjie slaap, ’n bietjie sluimer, ’n bietjie handevou om te gaan lê,+ Efesiërs 4:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Laat die steler nie meer steel nie,+ maar laat hom liewer hard werk deur met sy hande goeie werk te doen,+ sodat hy iets kan hê om uit te deel aan iemand wat gebrek het.+
4 Weens die winter sal die luiaard nie ploeg nie;+ hy sal in die oestyd bedel, maar daar sal niks wees nie.+
28 Laat die steler nie meer steel nie,+ maar laat hom liewer hard werk deur met sy hande goeie werk te doen,+ sodat hy iets kan hê om uit te deel aan iemand wat gebrek het.+