12 Want wie weet wat ’n mens in die lewe het+ wat goed is gedurende die getal dae van sy nietige lewe, wanneer hy hulle soos ’n skaduwee deurbring?+ Want wie kan vir die mens sê wat ná hom onder die son sal gebeur?+
11 Want die son kom op met sy versengende hitte en verdor die plantegroei, en sy blom val af en die prag van sy voorkoms vergaan. So ook sal die ryke in sy weë verwelk.+
3 Ook sal hulle julle uit hebsug met valse woorde uitbuit.+ Maar wat hulle betref, die oordeel van lank gelede+ sloer nie, en hulle vernietiging sluimer nie.+