12 En ek, ja ek, het my daartoe gewend om wysheid+ en waansin en dwaasheid+ te sien; want wat kan die mens doen wat ná die koning kom? Dít wat mense reeds gedoen het.
3 Dít is rampspoedig in alles wat onder die son gedoen is, dat die hart van die mensekinders, omdat daar een uiteinde vir almal is,+ ook vol slegtheid is;+ en daar is waansin+ in hulle hart gedurende hulle lewe, en daarna—na die dooies toe!+