20 “As jy die vrugte van jou olyfboom afslaan, mag jy nie agterna die takke weer deursoek nie. Dit moet daar bly vir die inwonende vreemdeling, vir die vaderlose seun en vir die weduwee.+
6 En oesoorblyfsels sal daarin oorbly soos wanneer die olyfboom afgeslaan word: twee of drie ryp olywe aan die punt van die tak; vier of vyf aan die vrugdraende takke daarvan”, is die woord van Jehovah, die God van Israel.+