Jesaja 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die uitspraak teen Moab:+ Omdat dit in die nag geplunder is, is Ar+ van Moab tot swye gebring. Omdat dit in die nag geplunder is, is Kir+ van Moab tot swye gebring. Jesaja 25:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want die hand van Jehovah sal op hierdie berg rus,+ en Moab sal op sy plek vertrap word+ soos wanneer ’n hoop strooi op ’n mishoop+ vertrap word.
15 Die uitspraak teen Moab:+ Omdat dit in die nag geplunder is, is Ar+ van Moab tot swye gebring. Omdat dit in die nag geplunder is, is Kir+ van Moab tot swye gebring.
10 Want die hand van Jehovah sal op hierdie berg rus,+ en Moab sal op sy plek vertrap word+ soos wanneer ’n hoop strooi op ’n mishoop+ vertrap word.