Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 11:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En ek sal moet neerdaal+ en daar met jou moet praat;+ en ek sal van die gees+ wat op jou is, moet wegneem en dit op hulle moet plaas, en hulle sal jou moet help om die las van die volk te dra, sodat jy dit nie alleen hoef te dra nie.+

  • 1 Konings 3:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En die hele Israel het gehoor van die regterlike beslissing+ wat die koning gegee het; en hulle het bevrees geword vir die koning,+ want hulle het gesien dat die wysheid+ van God in hom was om regterlike beslissings uit te voer.

  • Psalm 72:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 72 O God, gee u regterlike beslissings aan die koning,+

      En u regverdigheid aan die seun van die koning.+

  • Jesaja 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En op hom sal die gees van Jehovah rus,+ die gees van wysheid+ en van begrip,+ die gees van raad en van mag,+ die gees van kennis+ en van die vrees van Jehovah;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel