Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 21:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarom het Jehovah, die God van Israel, só gesê: ‘Kyk, ek bring rampspoed oor Jerusalem+ en Juda, waarvan elkeen wat dit hoor, se twee ore sal tuit.+

  • Jeremia 19:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En jy moet sê: ‘Hoor die woord van Jehovah, o konings van Juda en inwoners van Jerusalem.+ Só het Jehovah van die leërs,+ die God van Israel, gesê:

      “‘“Kyk, ek bring rampspoed oor hierdie plek, waarvan elkeen wat dit hoor, se ore sal tuit;+

  • Habakuk 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Ek het gehoor, en my buik was in beroering; by die geluid het my lippe gebewe; verrotting het in my gebeente gekom;+ en in my toestand was ek in beroering, sodat ek rustig moes wag op die dag van benoudheid,+ wanneer hy optrek teen die volk,+ om hulle te oorval.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel