15 Wee dié wat baie diep gaan om planne vir Jehovah weg te steek+ en wie se dade in ’n donker plek plaasgevind het,+ terwyl hulle sê: “Wie sien ons en wie weet van ons?”+
10 En hulle sal eet, maar nie versadig raak nie.+ Hulle sal vroue soos hoere behandel; maar hulle sal nie toeneem nie,+ omdat hulle opgehou het om op Jehovah ag te slaan.+