14 ‘En ek sal my gees in julle plaas, en julle moet lewend word,+ en ek sal julle in julle land vestig; en julle sal moet weet dat ek, Jehovah, gespreek en dit gedoen het’, is die woord van Jehovah.”+
24 Wat meer is, wie sy gebooie bewaar, bly in eenheid met hom, en hy in eenheid met so iemand;+ en hieraan kom ons te wete dat hy in eenheid met ons bly,+ danksy die gees+ wat hy ons gegee het.