Psalm 102:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 U sal opstaan, u sal Sion barmhartig wees,+Want dit is die tyd om hom gunstiggesind te wees,Want die vasgestelde tyd het gekom.+ Romeine 9:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Want hy sê vir Moses: “Ek sal barmhartig wees oor wie ek barmhartig is, en ek sal medelye betoon met wie ek medelye betoon.”+
13 U sal opstaan, u sal Sion barmhartig wees,+Want dit is die tyd om hom gunstiggesind te wees,Want die vasgestelde tyd het gekom.+
15 Want hy sê vir Moses: “Ek sal barmhartig wees oor wie ek barmhartig is, en ek sal medelye betoon met wie ek medelye betoon.”+