7 En daar is niemand wat u naam aanroep nie,+ niemand wat homself opwek om aan u vas te gryp nie; want u het u aangesig vir ons verberg,+ en u laat ons smelt+ deur die krag van ons oortreding.
13 Net soos daar in die wet van Moses geskrywe staan,+ al hierdie rampspoed—dit het oor ons gekom,+ en ons het nie die aangesig van Jehovah ons God versag deur ons van ons oortreding af te keer+ en deur insig in u waaragtigheid te toon nie.+