2 Konings 18:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Maar Elʹjakim,+ die seun van Hilkiʹa, wat oor die huishouding was, en Sebna,+ die sekretaris, en Joag,+ die seun van Asaf, die kroniekskrywer, het met geskeurde klere+ by Hiskiʹa gekom en hom die woorde van Rabʹsake meegedeel.
37 Maar Elʹjakim,+ die seun van Hilkiʹa, wat oor die huishouding was, en Sebna,+ die sekretaris, en Joag,+ die seun van Asaf, die kroniekskrywer, het met geskeurde klere+ by Hiskiʹa gekom en hom die woorde van Rabʹsake meegedeel.