Psalm 89:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 ’n Arm met mag behoort aan u,+U hand is sterk,+U regterhand is verhewe.+ Jeremia 32:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “Ag, o Soewereine Heer Jehovah!+ Kyk, u het die hemel en die aarde gemaak deur u groot krag+ en deur u uitgestrekte arm.+ Die hele saak is nie te wonderbaar vir u nie,+
17 “Ag, o Soewereine Heer Jehovah!+ Kyk, u het die hemel en die aarde gemaak deur u groot krag+ en deur u uitgestrekte arm.+ Die hele saak is nie te wonderbaar vir u nie,+