Job 25:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hoeveel minder ’n sterflike mens, wat ’n maaier is,En ’n mensekind, wat ’n wurm is!”+ Psalm 22:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar ek is ’n wurm+ en geen man nie,’n Smaad vir die mense en veragtelik vir die volk.+