11 Soos ’n herder sal hy sy kudde laat wei.+ Met sy arm sal hy die lammers bymekaarbring;+ en in sy boesem sal hy hulle dra.+ Dié wat soog, sal hy met sorg lei.+
17 Gevolglik was hy verplig om in alle opsigte soos sy “broers” te word,+ sodat hy ’n barmhartige en getroue hoëpriester in die dinge in verband met God kon word,+ om ’n soenoffer+ vir die sondes van die volk te bring.+