Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En tog het sy boog op ’n vaste plek gewoon,+ en die krag van sy hande was soepel.+ Vanuit die hande van die Magtige van Jakob,+ vandaar is die Herder, die Steen van Israel.+

  • Jesaja 49:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hulle sal nie honger+ of dors+ kry nie, en ook sal die verskroeiende hitte of die son hulle nie steek nie.+ Want die Een wat hom oor hulle ontferm, sal hulle lei,+ en hy sal hulle by die waterfonteine langs bring.+

  • Hebreërs 13:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En mag die God van vrede,+ wat die groot herder+ van die skape+ met die bloed van ’n ewige verbond+ uit die dode opgebring het,+ ons Here Jesus,

  • 1 Petrus 2:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Want julle was soos skape wat wegdwaal;+ maar nou het julle teruggekeer tot die herder+ en opsiener van julle siele.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel