Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 1:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hou op om nog waardelose graanoffers te bring.+ Reukwerk—dit is vir my iets verfoeiliks.+ Nuwemaan+ en sabbat,+ die uitroep van ’n byeenkoms+—ek kan die gebruik van towerkrag+ tesame met die plegtige vergadering nie verdra nie.

  • Amos 5:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Het julle veertig jaar lank in die wildernis offerandes en offergawes aan my gebring, o huis van Israel?+

  • Maleagi 1:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En julle het gesê: ‘Kyk! Wat ’n vermoeienis!’+ en julle het julle neus daarvoor opgetrek”, het Jehovah van die leërs gesê. “En julle het iets gebring wat weggeruk is, en die kreupele en die sieke;+ ja, julle het dit as ’n gawe gebring. Kan ek dit met welgevalle uit julle hand aanneem?”+ het Jehovah gesê.

  • Maleagi 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Sal ’n mens God beroof? Maar julle beroof my.”

      En julle het gesê: “In watter opsig het ons u beroof?”

      “In die tiendes en in die bydraes.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel